| Home Page
Photo Page
Contact Page
|
|
 |
Welkom ons Matriek Reunie Webblad!
Die reunie het op Saterdag 31 Augustus by die skool plaasgevind, en was 'n reuse sukses!
Ons het die foto's van die aand hier op die site - geniet dit!!! Daar was ongeveer 90 Oud-Randjies by die funksie, met hulle metgeselle 'n totaal van so 130 mense.
|
|
|
Kommentaar!
As jy enige kommentaar het, stuur asb dit na die e-pos adres hier onder:
randburg-matriek92@webmail.co.za
|
|
|
|